Home > Terms > Afrikaans (AF) > United Nations Day

United Nations Day

Die herdenking van die inwerkingtreding van die Verenigde Nasies se Handves op 24 Oktober 1945. Die Dag van die Verenigde Nasies is waargeneem en gevier sedert 1947. Dit is tradisioneel deur hele wêreld gekenmerk met vergaderings, besprekings en uitstallings op die prestasies en doelwitte van die organisasie. In 1971 het die Algemene Vergadering aanbeveel dat lidstate dit as 'n openbare vakansiedag aansien.

0
Legg til Min ordliste

Hva ønsker du å si?

Du må logge inn for å legge inn i diskusjoner.

Terms in the News

Featured Terms

Collin Koortzen
  • 0

    Terms

  • 1

    Ordlister

  • 5

    Followers

Fagområde/Domene Biology Category: Anatomy

Larinks

Strottehoof: Die boonste deel van die lugpyp bevat 'n raamwerk van kraakbeentjies en spierweefsel, genoem die larinks. Dit manipuleer volume en ...

Bidragsyter

Featured blossaries

Super Bowl XLIX

Kategori: Sport   3 6 Terms

Microsoft

Kategori: Animals   3 6 Terms